Gaan na inhoud

blootleggende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordblootlê
Bywoordelikblootleggend
Attibutiefblootleggende
bloot•leg•gen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van blootleggend: wat blootlê, terwyl dit blootlê
  1. Fase 1 – die blootleggende fase: die persoon met woede, depressie en gekrenktheid raak bewus van sy of haar woede ens. [1]