Gaan na inhoud

blootstel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek stel bloot   
(in bysin)   ... dat ek blootstel  
Verlede Tyd  ek  het blootgestel  
Onbepaalde wys bloot te stel   
Teenwoordige deelwoord blootstellend   
Verlede deelwoord blootgestelde   
bloot + stel
Om kontak met kontaminasie, straling of ander skadelike invloede te veroorsaak
  1. Onlangse navorsing het bevind dat die meeste kinders in Suid-Afrika reeds op 'n jong ouderdom aan geweld blootgestel word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: expose(en)
Nederlands: blootstellen(nl)