Gaan na inhoud

blouboordjiemisdaad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  blouboordjiemisdaad    blouboordjiemisdade  
blou•boord•jie•mis•daad

'n Blouboordjiewerker is 'n handwerker of handearbeider. Iemand wat sy inkomste verkry deur met sy hande te werk. Blouboordjiemisdaad is dus misdaad wat met die hand gedoen is. Dit is met ander woorde geweldadige misdaad. Dit sluit dinge in soos:

  • moord
  • gewapende roof
  • diefstal
  • seksuele aanranding: verkragting, molestering, ens
  • dwelmmisbruik

    Antonieme

    Vertalings

  Vertalings:    blouboordjiemisdaad
Engels: blue-collar crime