bloukaas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bloukaas | bloukase |
- blou•kaas
- (voeding), (kookkuns) 'n kaas waartoe kurture van 'n swam van die genus
Penicillium gevoeg is
- Ek kan Monis se bleekdroë, mediumroom- en volroomsjerries as 'n goeie voorbeeld saam met Simonsig se bloukase gebruik.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloukaas.