bloukraanvoël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bloukraanvoël | bloukraanvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bloukraanvoëltjie | bloukraanvoëltjies |
- blou•kraan•voël
- (voëls)
Grus paradisea, 'n groot voël in Suid-Afrika wat 'n skaars, endemiese, bedreigde standvoël is.
- Die bloukraanvoël is Suid-Afrika se nasionale voël.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloukraanvoël.