Gaan na inhoud

blousuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  blousuur     
blou + suur
blou•suur
(chemie) Die uiters giftige verbinding en vlugtige vloeistof HCN
Hierdie stof word 'n glukosied genoem en omdat dit blousuur kan afgee, praat ons van 'n blousuur[-] of sianogenetiese glukosied.[1]

    Sinonieme

Siaanwaterstof, waterstofsianied
Blousuurvergiftiging

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydrogen cyanide(en)
Nederlands: cyaanwaterstof(nl) o, waterstofcyanide(nl) o,blauwzuur(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blousuur.