blus
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | blus |
| Verlede Tyd | ek | het geblus |
| Teenwoordige deelwoord | blussend | |
| Verlede deelwoord | gebluste | |
- Om 'n einde aan 'n brand te maak
- Die UK het Donderdag gesê die brand het in ʼn oop veld by sy bo-kampus naby die dam ontstaan en is kort daarna geblus. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|