Gaan na inhoud

blywende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbly
Bywoordelikblywend
Attibutiefblywende
bly•wen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van blywend: wat bly, terwyl dit bly
  1. Dit maak die monnik vir my, vandag meer as ooit tevore, ’n blywende simbool van die soort erns ten aansien van waarheid en geregtigheid waartoe die filosofie eens in staat was. [1]