Gaan na inhoud

bobbejaanoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bobbejaanoor    bobbejaanore  
bobbejaan + oor
bob•be•jaan•oor
  1. (plante) op Wikispecies Haemanthus sanguineus, 'n bolplant uit die familie op Wikispecies Amaryllidaceae, is 'n Suid-Afrikaanse bolplant wat endemies in die fynbos van die Wes-Kaap en Oos-Kaap voorkom
  2. (plante) 'n Plante wat behoort aan die genus op Wikispecies Eriospermum uit die familie op Wikispecies Asparagaceae. Dit is 'n genus van geofiete wat inheems aan Afrika is.
"[V]eldgoed" soos snotterbelle en bobbejaanore blom net voordat "die Swartberg spierwit lê".[1]

    Sinonieme

  1. Velskoenblaar
  2. Haasklossie

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobbejaanoor.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobbejaanoor.