Gaan na inhoud

boef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boef    boewe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boefie     boefies  
Sedert 1265 in Middelnederlands as boeuen 'seuns' bekend. Die oorsprong is onseker. Samehang met die Engelse woord boy is kontroversieel.[1]
'n Persoon wat hom misdadig gedra
Boewe se begrafnisse me geweld 'gevier'.[2]

    Sinonieme

Misdadiger

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: crook(en)
Nederlands: boef(nl) m