Gaan na inhoud

boefblik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boefblik    boefblikke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boefblikkie     boefblikkies  
boef + blik
boef•blik
(sport) plek waar oortreders hul tyd uitdien
Rugbyspelers sit vir 10 minute in die boefblik as hulle op die speelveld oortree het.

    Sinonieme

sondestoel, koelstoel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sin bin(en)
Nederlands: strafbank(nl)