Gaan na inhoud

boeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boeg    boeë  
Sedert 1240 in Middelnederlands bekend as boech 'voorpote van 'n dier'. Sedert 1466 as 'voorstewe van 'n skip'. Van Proto-Germaans *bōgu- 'arm', van Proto-Indo-Europees *bheh2ghu-. [1]
(skeepvaart) die voorstewe van 'n skip wat sy voorste punt vorm
Die groot skade aan sy boeg sluit in 'n massiewe, gapende gat bo die waterlyn aan sy stuurboordkant[2]

    Antonieme

Hek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bow(en)
Nederlands: boeg(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boeg.