Gaan na inhoud

boel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boel     
  1. boedel; iemand se los eiendom
  2. iets wanordeliks of betreurenswaardigs
  3. 'n groot hoeveelheid of bedrag
  1. Hy verkoop sy boel.
  2. Hoe kan hierdie snaakse boel in 'n skoentjie lekker voel?[1]
  3. En verder het ek 'n hele 'boel ongemaklike vrae, en ook opinies.[2]