Gaan na inhoud

boelie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Boelie
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek boelie  
Verlede Tyd  ek  het geboelie      
Verlede deelwoord geboeliede   
   
(lêer)
boe•lie
om iemand intimiderend te behandel; moeilikheid maak met iemand met die doel om hulle te irriteer of verneder
Navorsing wys dat tot 57% van Suid-Afrikaanse leerders in die een of ander stadium tydens hul hoërskoolloopbaan geboelie word[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bully(en)
Nederlands: pesten(nl), treiteren(nl)
Enkelvoud Meervoud
  boelie    boelies  
iemand wat hom intimiderend en vernederend gedra
Boelies lei ook gewoonlik aan depressie, het 'n lae selfbeeld, presteer swak en openbaar destruktiewe gedrag. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bully(en)
Nederlands: pestkop(nl) m, treiteraar(nl) m