boendoe
Voorkoms
- boen∙doe
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boendoe | boendoes |
- 'n Afgeleë wilde gebied; wildernis; gramadoelas.
- Ons het 'n plaas in die boendoe gehad, maar moes dit noodgedwonge verlaat.
| Vertalings: boendoe | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA), ISBN 9780958440134
- ↑ Oxford dictionaries