Gaan na inhoud

boep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boep    boepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boepie     boepies  
  1. 'n groot dik pens
  2. 'n sagte steek of tik, gewoonlik met 'n vinger, op iemand se neus of wang