boermanna
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boermanna |
- boer•man•na
- (plante) (landbou), (kookkuns)
Setaria italica is 'n grasspesie uit Suid- en Oos-Asië wat se sade as voëlsaad, hoenderkos en veevoer gebruik en op die Springbokvlakte verbou word. Vergeleke met ander mannas en ander graansoorte het dit 'n hoë kalsiuminhoud en is dit ryk aan proteïne en vesels.
- Bring boermanna en 500 ml water tot kookpunt. Kook 10-15 minute of tot graan al die water geabsorbeer het en gaar is.[1]
- rooi-en-witmanna, gouemanna, geelmanna, trosmanna, voëlmanna, Italiaanse manna en Duitse manna.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boermanna.