boeta

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  boeta     boetas  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈbutɑ], meervoud: [ˈbutɑs]

Write.svg Met Arabiese letters

بُوتَ , meervoud: بُوتَسْ

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Oudste broer, ouer broer.
  2. Aanspreekvorm vir die oudste broer of 'n ouer broer.
  3. (Slaams:) titel en aanspreekvorm vir 'n Slaamse manspersoon.

   Noatunloopsong.png Sinonieme

1., 2. ouboet, ouboetie, grootboet
3. 'ta

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

kleinboet; broer, broeder, boet

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    boeta
Turks: 1, 2 ağabey(tr); 3 kardeş(tr)
Turks (Osmaans): 1, 2 آغا بگ(osm) (ağabey); 3 قارداش(osm) (kardeş)
Xhosa: 1, 2 umkhuluwa
Zoeloe: 1, 2 (my ouboet, ons ouboet:) umnewethu(zu); (jou ouboet, u ouboet, julle ouboet:) umnewenu(zu); (sy ouboet, haar ouboet, hulle ouboet:) umnewabo(zu)