boeteselfie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boeteselfie | boeteselfies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boeteselfietjie | boeteselfietjies |
- Dis baie moeilik om 'n suksesvolle dispuut teen 'n boeteselfie aan te teken - daar is soveel bewyse teen die geregistreerde voertuigbestuurder. (speed fine selfie, traffic fine selfie, icam selfie)