boetvaardig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | boetvaardig | boetvaardige | boetvaardigs | |
| Vergrotend | boetvaardiger | boetvaardigers | ||
| Oortreffend | boetvaardigste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| boetvaardige | boetvaardiges | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die boetvaardigste | |||
- boet•vaar•dig
- Wanneer iemand boetvaardig is, het hy opregte berou oor iets wat hy gedoen het wat beteken dat hy alles in sy vermoë sal doen om dit nie weer te doen nie.
- berouvol, jammer
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|