bofbal
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bolfbal | bofballe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bofballetjie | bofballetjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- bof•bal
Selfstandige naamwoord
- (sport) 'n Span- en balsport wat gespeel word deur twee spanne bestaande uit nege spelers elk en wat nege slagbeurte duur.
- Die bal wat vir 1) gebruik word.
Voorbeeldsinne
- Leerders se belangstelling in bofbal en sagtebal het in die afgelope maande drasties toegeneem.
- Die vlootblou gordyne is toegetrek, die bofballe en basketballe en voetballe wat die muurpapier versier, koel en beskadu.[1]
Sinonieme
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: 1. Sport | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Bal | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bofbal.
Verwysings
- ↑ Soos saad op die wind Karen Kingsbury Struik Christian Media, 2011, ISBN 1415318158, ISBN 9781415318157