bokkom
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bokkom | bokkoms |
-
(lêer)
- bok•kom
- (kookkuns) heel, gesoute en gedroogde Suidelike harder, 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika se weskus is
- Bokkoms is kontreikos, Weskus-kos. As jy fiemies het, trek jy perdalks jou neus op daarvoor, maar jy weet nie wat jy mis nie.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bokkom.