Gaan na inhoud

bokwa

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bokwa     
Bokwa is 'n groepfiksheidles waar die deelnemers denkbeeldige letters en syfers met hul voete op die grond teken, en ook skynboks doen.