bolwerk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bolwerk | bolwerke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bolwerkie | bolwerkies |
- bol•werk
- 'n Skans of vestingwal.
- 'n Borswering of harnas.
- Die aanvoor- of voltooiingswerk van 'n projek of mylpaal.
- skans, verskansing, versterking, vestingbolwerk, vestingswerk, vestingwal
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|