Gaan na inhoud

boogkotangens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boogkotangens    boogkotangente  
boog•ko•tan•gens
(wiskunde) Die inverse trigonometriese funksie wat die argument van 'n kotangens lewer (gewoonlik in radiale)

    Afkorting

arccotan, arccot, arcctg, cotan1,cot1, cotg1
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans