boogsinus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boogsinus | boogsinusse |
- boog•si•nus
- (wiskunde) Die inverse trigonometriese funksie wat die argument van 'n sinus lewer (gewoonlik in radiale)
- 'n Eenvoudige sakrekenaar vir die berekening van sinus, cosinus, raaklyne, boogsinus, ens. In grade en radiale.[1]
| Simbool | sin | cos | tan | cot | sec | csc |
|---|---|---|---|---|---|---|
| Funksie | sinus | kosinus | tangens | kotangens | sekans | kosekans |
| Inverse | boogsinus | boogkosinus | boogtangens | boogkotangens | boogsekans | boogkosekans |