Gaan na inhoud

boogtangens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boogtangens    boogtangente  
boog•tan•gens
(wiskunde) Die inverse trigonometriese funksie wat die argument van 'n tangens lewer (gewoonlik in radiale)
  1. Die aantal grade sal die waarde wees van die boogtangens van die persentasie wat op die padteken uitgebeeld word.[1]

    Afkorting

arctan, arctg, ,
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans