boomslang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Boomslang.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  boomslang     boomslange    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boomslangetjie     boomslangetjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

boom•slang

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. (algemeen) 'n Slang wat in 'n boom leef.
  2. (reptiel) op Wikispecies Dispholidus typus, 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Daar is 'n boomslang in die okkerneutboom.
Die volwasse boomslang word omtrent 1,5 m lank.

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Die Afrikaanse woord is in talle ander tale, onder ander in Engels en Nederlands, opgeneem.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: boomslang(en)
Nederlands: boomslang(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boomslang.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord boomslang v/m boomslangen 
Verkleinwoord boomslangetje boomslangetjes  
Dispholidus typus.jpg

History template (SVG version).svg Etimologie

  1. Samestelling uit boom en slang.
  2. Leenwoord uit Afrikaans.

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: ['bom.slɑŋ]
  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

boom•slang

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. 'n Slang wat in bome leef
  2. (reptiel) op Wikispecies Dispholidus typus; boomslang, 'n slang wat behoort tot die op Wikispecies Colubridae uit sub-Sahara Afrika.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

1.: «De tweede soort […] de "bothrops viridis", oelar biroe, een groene boomslang, is van andere, volkomen onschadelijke groene boomslangen gemakkelijk te onderscheiden door haar driehoekigen kop. Ook deze slangen zijn zeer gevaarlijk […](1911)[1]»
Die tweede spesie, die Bothrops viridis of oelar biroe [in Maleis] kan van ander, volkome onskadelike groen slange wat in bome leef maklik onderskei word deur sy driehoekige kop. Hierdie slange is ook baie gevaarlik.
2.: «Het mannetje van de boomslang heeft een prachtige groene kleur.»
Die mannetjie van die boomslang het 'n pragtige groen kleur.

Symbol redirect arrow with gradient.svg Verwysings

  1. Voordrachten over de tropische ziekten van den Oost-Indischen Archipel 1911