borrie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| borrie |
- bor•rie
- (spesery) Die gemaalde wortel van
Curcuma longa wat as spesery gebruik word en 'n vaste bestanddeel van kerrie is, waaraan dit die geel kleur verleen
- Borrie is ryk aan antioksidante en help om vrye radikale te neutraliseer wat sellulêre skade kan veroorsaak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor borrie.