bosluis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bosluis | bosluise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bosluisie | bosluisies |
- bos•luis
- (medies), (spinagtiges) 'n klein uitwendige parasiet wat tot die superfamilie
Ixodoidea uit die klas
Arachnida behoort. - (weekdiere)
Nassarius kraussianus, 'n Klein slakkie wat aan die kuslyn van Suid-Afrika voorkom
- 'n Bosluis moet in drie van die vier stadiums in sy lewe aan 'n bloedmaal smul vir oorlewing.[1]
| Vertalings: 1. Ixodoidea | |||
|---|---|---|---|