bospeper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bospeper | bospepers |
- bos•pe•per
- (plante) 'n boom uit Afrika wat tot die spesie
Piper capense behoort
- Met sieketroos en wilde kamomille,
Graweelkruid, roosmaryn en ramenas,
Bospeper, velskoenblaar, en in die vlei
Die maerman sonder blomme, en boesmangras.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bospeper.