bottersnoek

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bottersnoek | bottersnoeke |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (visse)
Lepidopus caudatus, 'n Vis wat voorkom in die oostelike Atlantiese Oseaan tot by die weskus van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland.
Vertalings
Vertalings: Lepidopus caudatus | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bottersnoek.