bottersuur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bottersuur |
- bot•ter•suur
- (chemie) karboksielsuur met chemiese formule CH3CH2CH2COOH
- Die VVS, naamlik asynsuur, propionsuur, iso-bottersuur, N-bottersuur, iso-valeriensuur en N-valeriensuur is bepaal deur middel van 'n gaschromatograaf met die prosedure beskryf deur Davies.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|