bouer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bouer | bouers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bouertjie | bouertjies |
-
(lêer)
- bou•er
- 'n Persoon of onderneming wat geboue ontwerp en oprig; iemand wat bou
- Jou bouer moet, soos deur die reg voorgeskryf, by die NHBRC (Nasionale Huisbouersregistrasieraad) geregistreer wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|