bouertjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bouer | bouers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bouertjie | bouertjies |
-
(lêer)
- bou•er•tjie
- Verkleinwoord van bouer. 'n Klein bouer.
- Maar dié daggies is nou vir dié onkundige en onbetrokke bouertjie iets van die verlede.[1]
| Vertalings: bouertjie | |||
|---|---|---|---|