Gaan na inhoud

boul

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek boul  
Verlede Tyd  ek  het geboul        
(sport) om met uitgestrekte arm te gooi, soos in krieket
As sy geboul het, het die lopies opgedroog, want almal was te bang om haar te teiken en dalk hul paaltjie teen 'n meisie te verloor.[1]