bout
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bout | boute |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boutjie | boutjies |
- (gereedskap) 'n ronde staaf van metaal of ander materiaal met 'n skroefdraad en 'n kop.
- Die bout wat die stuurkas in plek hou, het deur die vrou se been gesteek toe sy teen die versperring bots en 'n lang sny veroorsaak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|