braak
Voorkoms
- Sedert 1296 in Middelnederlands as brake of braec stik in die betekenis 'oopgeploeg en onbebou gelaat' opgeteken.[1] Die woord is 'n ablautsvorm van die werkwoord breek, soos in die afleiding inbraak.[2]
- In die betekenis 'kos opbring' sedert 1400. [3]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| braak | brake |
-
(lêer)
- braak
- 'n Stuk land wat omgeploeg en nie besaai is nie.
- 'n Oop stuk grond in 'n dorp
| Vertalings: 1. Stuk land | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Oop stuk grond | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| braak |
- Omgeploeg maar onbesaai
- Hierdie stuk land lê braak.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | braak |
| Verlede Tyd | ek | het gebraak |
| Teenwoordige deelwoord | brakende | |
- Land omploeg en nie besaai nie
- Mislik voel en jou kos opbring
- 2. Braaksel
- «Sy gal braak.»
- Sy ontevredenheid uiter