braambessie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  braambessie     braambessies  

Uitspraak

IPA: [ˈbrɑːmbesi], meervoud: [ˈbrɑːmbesis]

Met Arabiese letters

بْرَامْبَِسِي , meervoud: بْرَامْبَِسِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Soort bessievrug (Rubus pinnatus).

    Sinonieme

braam

    Vertalings

  Vertalings:    braambessie
Duits: Brombeere(de)
Engels: blackberry(en)