brand
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brand | brande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| brandjie | brandjies |
- (chemie) 'n Proses wat plaasvind wanneer 'n stof met suurstof reageer en in die proses vlamvat.
- Het jy al brandplakkate in jou skool gesien wat vir jou sê wat om te doen as daar 'n brand is?[1]
- «aan die brand steek»
- om 'n vuur te begin
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | brand |
| Verlede Tyd | ek | het gebrand |
| Teenwoordige deelwoord | brandend | |
| Verlede deelwoord | gebrande | |
- Om'n vinnige reaksie met suurstof te ondergaan, wat vlamme veroorsaak
- Sit die kurk en grondboontjie op 'n oppervlak wat nie kan brand nie. Gebruik die aansteker om die grondboontjie aan die brand te steek[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor brand.