brander
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brander | branders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| brandertjie | brandertjies |
-
(lêer)
- bran•der
- 'n Golf (tipies ter see) wat gebreek het.
- Metaal kop wat verbranding beheer en die vlam vorm gee (soos by gas- of spirituslampe).
- Die boot se skipper is deur 'n brander oorboord geslaan.
- Die brander geen nie 'n egalige vlam nie.
| Vertalings: brander | |||
|---|---|---|---|