Gaan na inhoud

breedtegraad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  breedtegraad    breedtegrade  
breedte + graad
breed•te•graad
(geologie) 'n Hoekmeting wat strek vanaf 0° by die Ewenaar tot 90° by die pole, met die byvoeging van noorderbreedte (in die Noordelike halfrond) of suiderbreedte (in die Suidelike halfrond).