breekbaars
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | breekbaar | breekbare | breekbaars | |
| Vergrotend | breekbaarder | breekbaarders | ||
| Oortreffend | breekbaarste | |||
- breek•baars
- Partitiewe vorm van breekbaar.
- Die “behoue huis” van verhale, onvolledig, onklaar of nie: verhale wat “die kontoere van berge en huise en bome en velde lig vashou soos iets breekbaars onder dreigende wolke”.[1]