Gaan na inhoud

breinnewel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  breinnewel    breinnewels  
'n Breinnewel kan veroorsaak word deur oorwerk, gebrek aan slaap, stres en om te veel tyd op die rekenaar deur te bring.

    Sinonieme

breinsluier, wolkop, breinbeneweldheid