Gaan na inhoud

breinspoeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  breinspoeling     
Breinspoeling kan veroorsaak dat kiesers steeds stem vir korrupte leiers wat geen dienste verskaf nie en net kripstaners is.

    Sinonieme

geesvervorming, geesverkragting