brekingsindeks
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brekingsindeks | brekingsindekse |
- bre•kings•in•deks
- (fisika) Die verhouding van die spoed van lig in vakuum tot die spoed van lig in 'n stof
- As die brekingsindeks, n, toeneem, neem die spoed van lig in die stof, v, af. Dus lig beweeg stadiger deur ‘n stof met ‘n hoë brekingsindeks, n.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor brekingsindeks.