Gaan na inhoud

broederskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  broederskap     broederskappe  
Hulp:IPA: [ˈbrudərskɑp]
   
(lêer)
, meervoud: [ˈbrudərskɑpə]
broe•der•skap
بْرُورْسْكَپْ , meervoud: بْرُودِرْسْكَپِی
  1. Vriendskaplike betrekking soos tussen broers.
  2. Vereniging van leke met godsdienstige doel.

    Sinonieme

  1. broerskap

    Vertalings

  Vertalings:    broederskap
Duits: 1 Brüderlichkeit(de); 2 Bruderschaft(de)
Engels: 1 brotherliness(en); 2 brotherhood(en)
Turks: 1 kardeşlik(tr), uhuvvet(tr); 2 kardeşlik(tr), ihvanlık(tr)