Gaan na inhoud

bromied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bromied    bromiede  
bro•mied
(chemie) 'n Verbinding met broom in sy -1 oksidasietoestand; die ioon Br of funksionele groep -Br en elkeen van die soute en kovalente verbindings wat dit bevat
  1. Na hidrolise en ekstraksie met ’n organiese oplosmiddel, is gevind dat vir elke 2 mol bromied wat in die organiese oplosmiddel teenwoordig is (dus ’n kovalent-gebonde organiese bromied) daar 3 mol bromied in die waterige fase teenwoordig is (dus bromied wat nog aan die niobiumatoom gebind was).[1]
Halogenied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bromide(en)
Nederlands: bromide(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bromied.