brons
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brons | bronse |
- (metallurgie) 'n Legering van koper met tin
- Hy het die voetstukke van die pale van brons gemaak en die hake en ringe van die pale het hy van silwer gemaak[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor brons.