Gaan na inhoud

broomtimolblou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die kleuverandering van broomtimolblou
Die deprotonasie van broomtimolblou
Enkelvoud Meervoud
  broomtimolblou     
broom•ti•mol•blou
(chemie) 'n Trifenielmetaankleurstof wat as indikator in suur-basistitrasies gebruik word en wat in die pH-speling van 6,0–7,6 van geel na blou verander
  1. Hoe werk indikatore? Wat is die gebied van metieloranje, broomtimolblou en fenolftaleïen indikatore?[1]
Indikator

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bromothymol blue(en)
Nederlands: broomthymolblauw(nl) o